La Amistad

Skildery van La Amistad

La Amistad (Spaans: Die Vriendskap) was 'n onwettige Spaanse slaweskip waarop 'n muitery in 1839 voorgekom het. Lede van die bemanning is gedood en die oorlewendes is beveel om na Afrika te seil. Hierdie opstand sou bekend staan as die Amistad-opstand.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy